Exodus 20:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En bewys barmhartigheid aan duisende van die wat My liefhet en my gebooie bewaar.
Afrikaans (NLV) 2011 My liefde bly egter duisend geslagte lank staan vir almal wat My liefhet en aan My gehoorsaam is.
Afrikaans 1933/1953 en Ek bewys barmhartigheid aan duisende van die wat My liefhet en my gebooie onderhou.
Afrikaans 1983 maar Ek betoon my liefde tot aan die duisendste geslag van dié wat My liefhet en my gebooie gehoorsaam.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) maar troue liefde bewys aan duisende, aan hulle wat My liefhet en my gebooie nakom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar as iemand lief is vir My en as hy gehoorsaam is aan My, dan sal Ek goed wees vir hom en vir sy kinders, 1 000 geslagte lank.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek bly getrou en my liefde bly altyd staan vir duisende geslagte lank vir almal wat lief is vir My en aan My gehoorsaam is.