Exodus 20:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Jy mag geen ander gode voor my aangesig hê nie.
Afrikaans (NLV) 2011 “Jy mag nie nog ander gode buiten My aanbid nie.
Afrikaans 1933/1953 Jy mag geen ander gode voor my aangesig hê nie.
Afrikaans 1983 Jy mag naas My geen ander gode hê nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jy mag naas My nie ander gode hê nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Jy mag nie ander gode aanbid nie. Ek is die enigste God.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Net Ek mag jou God wees. Jy mag nie ander gode hê nie.