Exodus 20:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Jy mag ook nie met trappe opklim na my altaar nie, sodat jou naaktheid nie daarop ontdek word nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moenie met trappies teen my altaar opklim nie. Iemand kan dan van onder af inkyk onder die klere van die een wat opklim.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Jy mag ook nie met trappe na my altaar opklim nie, dat jou skaamte nie daarop ontbloot word nie. |
| Afrikaans 1983 | “Julle mag nie met trappies na my altaar toe opklim nie, sodat julle julle nie by my altaar ontbloot nie.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jy mag nie met trappe op my altaar klim, dat jou naaktheid daarop ontbloot word nie.’ ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle mag nie met trappe opklim na my altaar nie, want dan kan die mense miskien onder julle klere inkyk.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | My altare mag ook nie trappies hê waarmee ’n mens boontoe opklim nie. ’n Mens moenie van onder af onder die een wat opklim om die offer te bring se klere kan inkyk nie.” |