Exodus 20:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die volk het van ver af gaan staan, en Moses het nader gekom na die digte duisternis waar God was.
Afrikaans (NLV) 2011 Terwyl die volk op ’n afstand bly staan het, het Moses ingegaan in die donker wolk waarin God was.
Afrikaans 1933/1953 So het die volk dan op 'n afstand bly staan. Maar Moses het nader gegaan na die wolkedonkerheid waar God was.
Afrikaans 1983 Die volk het op 'n afstand bly staan, maar Moses het nader gegaan na die donker wolk waarin God was.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die volk het op 'n afstand bly staan, en Moses het nader gegaan na die diepe duisternis waar God was.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die mense het toe ver weg bly staan, maar Moses het nader gegaan na die donker wolk waar God was.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Terwyl die volk op ’n afstand bly staan, het Moses na die donker wolk toe gegaan waarin God was.