Exodus 20:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek is die HERE jou God wat jou uit Egipteland, uit die slawehuis, uitgelei het.
Afrikaans (NLV) 2011 “Ek is die Here jou God. Dit is Ek wat jou bevry het uit Egipte waar jy ’n slaaf was.
Afrikaans 1933/1953 Ek is die HERE jou God wat jou uit Egipteland, uit die slawehuis, uitgelei het.
Afrikaans 1983 “Ek is die Here jou God wat jou uit Egipte, uit die plek van slawerny, bevry het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ Ek is die Here jou God, wat jou uit Egipteland, uit die plek van slawerny, uitgelei het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Ek is jou God die Here. Ek het jou uit Egipte gebring, uit die plek waar jy 'n slaaf was.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Ek is die Here. Ek is jou God. Ek het jou uit Egipte bevry waar jy slawewerk gedoen het.