Exodus 20:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle het vir Moses gesê: Spreek jy met ons, en ons sal hoor; maar laat God nie met ons spreek nie, anders sterf ons.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle sê toe vir Moses: “Jý moet maar liewer met ons praat. Ons sal na jou luister. Moenie dat God self met ons praat nie. Ons sal dan sterf.”
Afrikaans 1933/1953 En hulle het vir Moses gesê: Spreek u met ons, dat ons kan luister; maar laat God nie met ons spreek nie, anders sterwe ons.
Afrikaans 1983 Hulle sê toe vir Moses: “Praat jý liewer met ons, en ons sal luister. Moet tog nie dat God met ons praat nie, want dan sal ons sterf.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en vir Moses gesê: “Praat u met ons, en ons sal luister. Maar God moet nie met ons praat nie, sodat ons nie sterf nie.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het vir Moses gesê: “As jý met ons praat, dan sal ons luister, maar God moenie met ons praat nie, want dan sal ons sterf.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle het Moses gesoebat: “Praat jy liewer met ons dat ons na jou kan luister. God moenie met ons praat nie. As Hy praat, sal ons doodgaan.”