Exodus 20:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Jy mag geen valse getuienis teen jou naaste gee nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Moenie valse verklarings oor ander aflê nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Jy mag geen valse getuienis teen jou naaste spreek nie. |
| Afrikaans 1983 | “Jy mag nie vals getuienis teen 'n ander gee nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jy mag nie vals getuig teen jou naaste nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Jy mag nie leuens vertel oor ander mense nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Moenie vir ander mense lieg en hulle bedrieg nie. |