Exodus 20:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Eer jou vader en jou moeder, dat jou dae verleng mag word in die land wat die HERE jou God jou gee.
Afrikaans (NLV) 2011 “Behandel jou ouers met respek. Jy sal dan lank en gelukkig lewe in die land wat die Here vir jou gee om in te bly.
Afrikaans 1933/1953 Eer jou vader en jou moeder, dat jou dae verleng mag word in die land wat die HERE jou God aan jou gee.
Afrikaans 1983 “Eer jou vader en jou moeder, dan sal jy lank bly woon in die land wat die Here jou God vir jou gee.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Behandel jou vader en jou moeder met eerbied, sodat jy lank kan leef op die grond wat die Here jou God vir jou gaan gee.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Jy moet jou ouers respekteer, dan sal jy lank woon in die land wat jou God die Here vir jou gee.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Jy moet respek hê vir jou pa en jou ma. Jy sal dan lank en gelukkig leef waar die Here jou laat bly.