Exodus 20:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En God het al hierdie woorde gespreek en gesê: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here het al die volgende voorskrifte gegee: |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe het God al hierdie woorde gespreek en gesê: |
| Afrikaans 1983 | Toe het God al hierdie gebooie aangekondig: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe het God al hierdie woorde gespreek: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | God het gesê: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here het die volgende reëls vir sy ooreenkoms met die volk gegee: |