Exodus 19:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En julle sal vir My 'n koninkryk van priesters en 'n heilige nasie wees. Dit is die woorde wat jy tot die kinders van Israel moet spreek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Julle sal my koninkryk van priesters wees, ’n nasie wat die Here dien.’ Dit is wat jy vir die Israeliete moet sê.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En julle sal vir My 'n koninkryk van priesters en 'n heilige nasie wees. Dit is die woorde wat jy aan die kinders van Israel moet meedeel. |
| Afrikaans 1983 | *** |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Vir My sal julle 'n koninkryk van priesters en 'n heilige nasie wees.’ Dit is die woorde wat jy aan die Israeliete moet oordra.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle sal die priesters wees oor wie Ek regeer, 'n gewyde volk. Dit is wat jy vir die Israeliete moet sê.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | *** |