Exodus 19:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het Moses na God opgegaan, en die HERE het hom van die berg af geroep en gesê: So moet jy aan die huis van Jakob sê en aan die kinders van Israel sê; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moses het teen die berg uitgeklim na God toe. Die Here het bo van die berg af met hom gepraat en vir hom gesê: “Sê vir die mense van Jakob en vir die volk van Israel die volgende: |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar Moses het opgeklim na God toe, en die HERE het hom van die berg af toegeroep en gesê: So moet jy aan die huis van Jakob sê en aan die kinders van Israel verkondig: |
| Afrikaans 1983 | Moses het teen die berg uitgeklim na God toe, en die Here het van die berg af na hom geroep: “So moet jy vir die nageslag van Jakob sê, vir die Israeliete vertel: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Moses het opgeklim na God, en die Here het van die berg af na hom geroep en gesê: “So moet jy vir die huis van Jakob sê, sodat jy die Israeliete kan inlig, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Moses het teen die berg opgegaan na God toe. Die Here het van die berg af na Moses geroep en Hy het gesê Moses moet vir die nageslag van Jakob, die Israeliete, sê: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Moses het teen die berg uitgeklim na God toe. Die Here het bo van die berg af met hom gepraat en vir hom gesê: “Jy moet vir die nageslag van Jakob gaan sê, aan die Israeliete hierdie boodskap oordra: |