Exodus 19:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Moses het toe afgegaan na die volk en met hulle gespreek.
Afrikaans (NLV) 2011 Moses het afgeklim en vir die volk gaan vertel wat die Here vir hom gesê het.
Afrikaans 1933/1953 En Moses het na die volk toe afgeklim en hulle dit aangesê.
Afrikaans 1983 Moses is toe af na die volk toe om alles vir hulle te gaan sê.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Moses het toe afgegaan na die volk en dit vir hulle gesê.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Moses het toe afgegaan na die mense toe en hy het alles vir hulle vertel.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Moses het toe na die volk toe afgeklim en hulle gaan waarsku.