Exodus 19:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En laat ook die priesters wat tot die HERE nader, hulleself heilig, dat die HERE nie teen hulle uitbreek nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Selfs die priesters wat dikwels voor die Here kom, moet hulleself eers voorberei, anders sal hulle doodgaan.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En ook die priesters wat naby die HERE kom, moet hulleself heilig, sodat die HERE nie teen hulle losbreek nie. |
| Afrikaans 1983 | Selfs die priesters wat gewoonlik in my teenwoordigheid kom, moet op 'n afstand bly of anders sal Ek hulle laat sterf.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ook die priesters wat gewoonlik die Here nader, moet hulleself heilig, anders slaan die Here hulle uitmekaar.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ook die priesters wat vir My offers bring, moet hulleself reinig, anders sal Ek hulle laat sterf.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Selfs die mense wat vir My offers bring, moet op ’n veilige afstand bly staan as hulle nie wil hê die Here moet iets met hulle laat gebeur nie.” |