Exodus 19:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die HERE het op die berg Sinai neergedaal, op die top van die berg, en die HERE het Moses na die top van die berg geroep; en Moses het opgegaan.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here het toe afgekom na die top van die Sinaiberg toe en Moses na Hom toe geroep. Moses het toe teen die berg uitgeklim.
Afrikaans 1933/1953 Terwyl die HERE op die berg Sinai neerdaal, op die top van die berg, het die HERE Moses na die top van die berg geroep, en Moses het opgeklim.
Afrikaans 1983 Toe die Here na die top van Sinaiberg toe afgekom het, het Hy vir Moses na die top van die berg toe geroep. Moses het daarheen opgeklim,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe die Here op die berg Sinai neergedaal het, op die kruin van die berg, het die Here vir Moses na die kruin van die berg geroep, en Moses het opgeklim.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here het afgekom op Sinai-berg. Hy was op die berg en Hy het vir Moses na Hom toe geroep. Moses het gegaan,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here het afgekom na die top van berg Sinai toe. Hy het vir Moses geroep om op te klim boontoe. Moses het daarnatoe opgeklim