Exodus 19:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want hulle het van Refidim af weggetrek en in die woestyn Sinai gekom en laer opgeslaan in die woestyn; en Israel het daar laer opgeslaan voor die berg.
Afrikaans (NLV) 2011 Nadat hulle by Refidim opgepak het, het hulle in die woestyn van Sinai aangekom. Israel het daar in die woestyn kamp opgeslaan, reg teenoor die berg.
Afrikaans 1933/1953 hulle het van R fidim af opgebreek en in die woestyn Sinai gekom en in die woestyn laer opgeslaan. En Israel het daar teenoor die berg laer opgeslaan.
Afrikaans 1983 Nadat hulle van Refidim af vertrek het, het hulle kamp opgeslaan in die Sinaiwoestyn, regoor die berg.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het van Refidim af weggetrek, in die Sinaiwoestyn aangekom, en in die woestyn kamp opgeslaan. Israel het daar, reg voor die berg, kamp opgeslaan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Nadat hulle weggegaan het van Refidim, het hulle in die Sinai-woestyn gekom en hulle het daar by die berg hulle tente opgeslaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***