Exodus 19:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy sê vir die volk: Wees gereed teen die derde dag; kom nie na julle vroue toe nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het vir hulle gesê: “Maak reg vir ’n belangrike gebeurtenis twee dae van nou af. Bly in hierdie tyd weg van seks af.”
Afrikaans 1933/1953 En hy het aan die volk gesê: Hou julle klaar teen die derde dag; moenie naby die vrou kom nie.
Afrikaans 1983 en vir hulle gesê: “Wees oormôre gereed en moet intussen nie naby 'n vrou kom nie.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het vir die volk gesê: “Wees gereed op die derde dag; moenie naby 'n vrou kom nie.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy het vir die mense gesê: “Julle moet oormôre gereed wees, en julle moenie by 'n vrou slaap nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Moses het vir die volk gesê: “Kry julleself reg vir die belangrike gebeurtenis wat oormôre gebeur. Julle moet tot dan toe nie by mekaar slaap nie.”