Exodus 19:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En wees gereed teen die derde dag, want op die derde dag sal die HERE voor die oë van die hele volk op die berg Sinai neerdaal. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle moet reg wees vir die derde dag, want op daardie dag gaan Ek die Here voor hulle oë na die Sinaiberg toe afkom. |
| Afrikaans 1933/1953 | en hulle gereed hou teen die derde dag. Want op die derde dag sal die HERE voor die oë van die hele volk op die berg Sinai afdaal. |
| Afrikaans 1983 | Hulle moet oormôre gereed wees, want dan sal Ek, die Here, na Sinaiberg toe afkom, voor die oë van die hele volk. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle moet gereed wees op die derde dag, want op die derde dag sal die Here, voor die oë van die hele volk, op die berg Sinai neerdaal. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle moet oormôre gereed wees, want Ek sal oormôre afkom op Sinai-berg. Almal sal My daar sien. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | sodat hulle oormôre reg sal wees om die Here te ontmoet. Hy sal op daardie dag afkom uit die hemel na die Sinaiberg toe. |