Exodus 19:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe sê die HERE vir Moses: Gaan na die volk en heilig hulle vandag en môre, en laat hulle hul klere was.
Afrikaans (NLV) 2011 het die Here vir hom gesê: “Gaan weer terug na die volk toe en berei hulle vandag en môre voor om My te ontmoet. Hulle moet hulle klere was.
Afrikaans 1933/1953 Verder het die HERE aan Moses gesê: Gaan na die volk en heilig hulle vandag en môre, en laat hulle hul klere was
Afrikaans 1983 het die Here ook nog vir hom gesê: “Gaan terug na die volk toe. Laat hulle hulle vandag en môre reinig en laat hulle hulle klere was.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Here het vir Moses gesê: “Gaan na die volk en heilig hulle vandag en môre. Laat hulle hulle klere was.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here het vir Moses gesê: “Gaan na die volk toe. Reinig hulle vandag en môre en sê hulle moet hulle klere was.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Gaan nou terug na die volk toe,” het die Here verder vir hom gesê, “en laat hulle hulle gereedmaak en hulle klere was