Exodus 18:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Jetro was bly oor al die goeie wat die HERE aan Israel gedoen het, wat Hy uit die hand van die Egiptenaars gered het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jetro was bly om te hoor van al die wonderlike dinge wat die Here met Israel laat gebeur het toe Hy hulle uit Egipte se greep bevry het. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Jetro het hom verheug oor al die goeie wat die HERE aan Israel gedoen het, dat Hy hulle uit die hand van die Egiptenaars verlos het. |
| Afrikaans 1983 | Jetro was bly om te hoor van al die goeie dinge wat die Here vir Israel gedoen het toe Hy hulle uit Egipte se mag bevry het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jetro was verheug oor al die goeie dinge wat die Here aan Israel gedoen het, dat Hy hulle uit die hand van die Egiptenare gered het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jetro was bly oor al die goeie dinge wat die Here vir die Israeliete gedoen het toe Hy hulle gered het van die Egiptenaars. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jetro was baie bly om te hoor van al die wonderlike dinge wat die Here laat gebeur het om Israel uit Egipte te bevry. |