Exodus 18:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Jetro, Moses se skoonvader, het met sy seuns en sy vrou na Moses gekom in die woestyn, waar hy laer opgeslaan het by die berg van God. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moses se skoonpa, Jetro, het toe saam met sy twee seuns en sy vrou by Moses aangekom waar hy in die woestyn kamp opgeslaan het by die berg van God. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Jetro, Moses se skoonvader, het met sy seuns en sy vrou na Moses gekom in die woestyn waar hy by die berg van God met die laer gestaan het. |
| Afrikaans 1983 | Jetro, Moses se skoonpa, het met Moses se seuns en sy vrou na hom toe gegaan waar hy in die woestyn by die berg van God kamp opgeslaan het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jetro, die skoonvader van Moses, het met die seuns en Moses se vrou in die woestyn na Moses gegaan waar hy by die berg van God kamp opgeslaan het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jetro, Moses se skoonpa, het nou Moses se twee seuns en sy vrou na hom toe gebring. Moses het daar in die woestyn by die berg van God sy tente opgeslaan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | *** |