Exodus 18:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die naam van die ander een was Eliëser; want die God van my vader, het Hy gesê, was my hulp en het my verlos van die swaard van Farao.
Afrikaans (NLV) 2011 Die ander seun se naam was Eliëser omdat die God van sy voorouers hom gehelp het en van die vervolging van die farao gered het.
Afrikaans 1933/1953 en die naam van die ander was Eliëser; want, het hy gesê, die God van my vader is my hulp en het my van Farao se swaard verlos.
Afrikaans 1983 Die naam van die ander was Eliëser, “want,” het Moses gesê, “die God van my voorvaders het my gehelp: Hy het my gered toe die farao my wou doodmaak.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en die naam van die ander een was Eliëser, “want,” het hy gesê, “die God van my vader is my hulp. Hy het my van die swaard van die farao gered.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die ander seun se naam was Eliëser. Moses het gesê: “Die God van my pa het my gehelp en Hy het my gered toe die farao my wou doodmaak.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***