Exodus 18:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | en haar twee seuns; waarvan die naam van die een Gersom was; want hy het gesê: Ek was 'n vreemdeling in 'n vreemde land. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sy een seun se naam was Gersom omdat Moses ’n vreemdeling was in ’n ander land. |
| Afrikaans 1933/1953 | en haar twee seuns. Die naam van die een was Gersom, want hy het gesê: Ek het 'n vreemdeling geword in 'n vreemde land; |
| Afrikaans 1983 | en haar twee seuns in sy huis geneem. Die naam van die een seun was Gersom, “want,” het Moses gesê, “ek woon as vreemdeling in 'n vreemde land.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | ook haar twee seuns. Die naam van die een was Gersom, “want,” het Moses gesê, “ek was 'n •vreemdeling in 'n vreemde land”; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | en haar twee seuns teruggeneem na Moses toe. Die een seun se naam was Gersom. Moses het gesê: “Ek was 'n vreemdeling in 'n vreemde land.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | *** |