Exodus 18:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Nou weet ek dat die HERE groter is as al die gode, want in die saak waarin hulle hoogmoedig gehandel het, was Hy bo hulle. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Nou weet ek die Here is groter as enige ander god, as enige onregverdige ding wat hulle met julle gedoen het.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Nou weet ek dat die HERE groter is as al die gode, naamlik in die saak waarin hulle vermetel was teen hulle. |
| Afrikaans 1983 | *** |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Nou weet ek dat die Here groter is as al die gode, dat dit in hierdie saak daaroor gaan dat die Egiptenare brutaal opgetree het teen die Israeliete.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Nou weet ek dat die Here groter is as al die gode. Hy het die Israeliete gered toe die Egiptenaars baie slegte dinge aan hulle gedoen het.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Nou weet ek dat die Here groter is as enige mag op aarde, as enige onregverdige ding wat hulle met julle gedoen het.” |