Exodus 17:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het Amalek gekom en teen Israel in Rafidim geveg. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Terwyl die Israeliete nog by Refidim was, het die soldate van Amalek hulle aangeval. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarop het Amalek gekom om teen Israel by R fidim te veg. |
| Afrikaans 1983 | Toe die Amalekiete by Refidim teen Israel kom veg het, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe die Amalekiete kom om teen Israel te veg by Refidim, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Amalekiete het na Refidim gekom om oorlog te maak teen die Israeliete. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Amalekiete het by Rafidim teen die Israeliete kom oorlog maak. |