Exodus 17:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe het Moses die HERE aangeroep en gesê: Wat moet ek met hierdie volk doen? hulle is amper gereed om my te stenig.
Afrikaans (NLV) 2011 Moses het toe by die Here gaan soebat: “Wat moet ek met hierdie volk maak? Hulle gaan my sonder die minste aanmoediging met klippe doodgooi.”
Afrikaans 1933/1953 Toe het Moses die HERE aangeroep en gesê: Wat moet ek met hierdie volk doen? Dit skeel maar min of hulle stenig my.
Afrikaans 1983 Daarna het Moses tot die Here geroep: “Wat moet ek met hierdie volk aanvang? Netnou gooi hulle my met klippe dood.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Moses het na die Here om hulp geroep en gesê: “Wat moet ek maak met hierdie volk? Hulle is op die punt om my te stenig. ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Moses het tot die Here gebid en hy het vir die Here gevra om hom te help. Hy het gesê: “Wat moet ek met hierdie mense doen? Hulle sal my doodgooi met klippe!”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Moses het by die Here hulp gaan vra: “Here, wat kan ek met hierdie volk doen? Hulle gaan my met klippe doodgooi.”