Exodus 17:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Moses het 'n altaar gebou en dit JaHWeH-Nissi genoem. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moses het toe daar ’n altaar gebou wat hy genoem het “Die Here is my vaandel”. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Moses het 'n altaar gebou en dit genoem: Die HERE is my banier. |
| Afrikaans 1983 | Moses het 'n altaar gebou en dit genoem: “Die Here gee my die oorwinning.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Moses het 'n altaar gebou en dit genoem, Die Here is my banier. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Moses het 'n altaar gebou en hy het dit genoem “Die Here lei my.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Moses het by daardie plek ’n hoop klippe laat pak as ’n gedenkteken vir hierdie gebeure. Hy het dit genoem: “Die Here is my vlag.” |