Exodus 17:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Josua het Amalek en sy volk in verwarring gebring met die skerpte van die swaard.
Afrikaans (NLV) 2011 Josua kon toe Amalek en sy volk verpletterend verslaan.
Afrikaans 1933/1953 En Josua het Amalek en sy volk met die skerpte van die swaard 'n neerlaag toegebring.
Afrikaans 1983 Josua het die Amalekiete heeltemal verslaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Josua het Amalek en sy volk oorwin met die skerpte van die swaard.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) So het Josua die Amalekiete oorwin.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Josua het die Amalekiete daardie dag heeltemal verslaan.