Exodus 17:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe Moses sy hand ophou, het Israel die oorhand gekry; en toe hy sy hand laat sak, het Amalek die oorhand gekry. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Solank Moses sy hand in die lug opgehou het, was Israel aan die wenkant. Sodra hy sy hand laat sak het, het die Amalekiete die oorhand begin kry. |
| Afrikaans 1933/1953 | En telkens as Moses sy hand ophou, was Israel die sterkste; maar as hy sy hand laat sak, was Amalek die sterkste. |
| Afrikaans 1983 | Solank Moses sy hand opgehou het, was Israel die sterkste, en wanneer sy hand gesak het, die Amalekiete. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wanneer Moses sy hand omhoog hou, het Israel die oorhand gekry; maar wanneer hy sy hand laat rus, het Amalek die oorhand gekry. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer Moses sy hand opgehou het, dan het die Israeliete gewen, en wanneer hy sy hand laat sak het, dan het die Amalekiete gewen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Solank as wat Moses sy hand in die lug gehou het, het Israel die oorhand gehad. Die oomblik as hy sy hand laat sak het om te rus, swaai die geveg om en begin Amalek wen. |