Exodus 16:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En in die môre, dan sal julle die heerlikheid van die HERE sien; want Hy hoor julle murmureringe teen die HERE. En wat is ons dat julle teen ons murmureer? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Môre-oggend sal julle sien hoe groot die Here is. Hy het gehoor hoe julle oor Hom kla. Dis eintlik teen Hóm wat julle so uitvaar en nie teen ons nie.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En môre vroeg, dan sal julle die heerlikheid van die HERE sien, omdat Hy julle murmureringe teen die HERE gehoor het -- want wat is ons, dat julle teen ons murmureer? |
| Afrikaans 1983 | en môreoggend sal julle sien hoe magtig die Here is. Hy het gehoor dat julle julle teen Hóm verset. Dat julle julle teen óns verset, is niks nie.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en môreoggend sal julle die heerlikheid van die Here beleef, omdat Hy julle gemor teen die Here gehoor het. Wie is ons, dat julle teen ons mor? ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En môre sal julle die lig sien wat om die Here, die Koning, is wanneer Hy verskyn. Hy het gehoor wat julle van Hom praat. Hoekom beskuldig julle vir my en Aäron? Ons is nie belangrik nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | *** |