Exodus 16:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê Moses en Aäron aan al die kinders van Israel: Teen die aand, dan sal julle weet dat die HERE julle uit Egipteland uitgelei het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moses en Aäron het vir die Israeliete gesê: “Teen vanaand sal julle weet dat dit die Here self is wat julle uit Egipte laat wegtrek het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe sê Moses en Aäron aan al die kinders van Israel: Vanaand, dan sal julle weet dat die HERE julle uit Egipteland uitgelei het. |
| Afrikaans 1983 | Toe sê Moses en Aäron vir al die Israeliete: “Vanaand sal julle besef dat dit die Here is wat julle uit Egipte bevry het, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Moses en Aäron het vir al die Israeliete gesê: “Vanaand sal julle weet dat dit die Here is wat julle uit Egipteland uitgelei het, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Moses en Aäron het vir al die Israeliete gesê: “Vanaand sal julle weet dat dit die Here is wat julle laat weggaan het uit Egipte. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | [6-7] “Hoekom kom staan julle by ons en kla?” het Moses en Aäron toe vir die Israeliete gevra. “Julle sal teen môre besef dat dit die Here self is wat julle uit Egipte laat wegtrek het. Hy sal vir julle wys hoe groot Hy is. Hy het gehoor hoe julle oor Hom kla.” |