Exodus 16:36 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En 'n gomer is die tiende van 'n efa. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | (Die houer waarin twee liter afgemeet is, was een tiende van die gewone eenheid.) |
| Afrikaans 1933/1953 | En 'n gomer is die tiende van 'n efa. |
| Afrikaans 1983 | Die tweelitermaat waarmee die manna afgemeet is, was een tiende van die standaardmaat. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Omer is 'n tiende van 'n efa. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Omer is een tiende van 'n efa. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Kilogram was ’n tiende van die efa-gewigseenheid. |