Exodus 16:34 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Soos die HERE Moses beveel het, so het Aäron dit voor die Getuienis neergesit om bewaar te word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Aäron het gedoen wat Moses vir hom gesê het. Hy het dit in die ark van die verbond gehou. |
| Afrikaans 1933/1953 | Soos die HERE Moses beveel het, so het Aäron dit voor die Getuienis neergesit om bewaar te word. |
| Afrikaans 1983 | Aäron het dit voor die getuienis neergesit om dit in bewaring te hou soos die Here vir Moses beveel het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Soos die Here Moses beveel het, het Aäron dit toe later voor die Getuienis geplaas vir bewaring. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Aäron het dit neergesit voor die kis waarin die tien gebooie moet kom. Hy het dit gebêre soos die Here vir Moses gesê het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Soos die Here Moses beveel het, het Aäron dit later in die ark bewaar waarin die bewys van Israel se ooreenkoms met die Here gehou is. |