Exodus 16:30 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die volk het gerus op die sewende dag.
Afrikaans (NLV) 2011 Die volk het toe op die sewende dag gerus.
Afrikaans 1933/1953 So het die volk dan op die sewende dag gerus.
Afrikaans 1983 Die volk het op die sewende dag gerus.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die volk het toe op die sewende dag gerus.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Israeliete het toe op die sewende dag niks gedoen nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) So het die volk dan op die sewende dag gerus.