Exodus 16:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Kyk, omdat die HERE julle die sabbat gegee het, daarom gee Hy julle op die sesde dag die brood van twee dae; Bly elkeen op sy plek, laat niemand op die sewende dag uit sy plek gaan nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Kan julle nie insien dat die Here die Sabbat gegee het om op te rus nie? Op die sesde dag gee Hy genoeg vir twee dae. Op die sewende dag moet julle rus. Niemand mag op die Sabbatdag van sy huis af weggaan om kos te gaan soek nie.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Kyk, omdat die HERE julle die sabbat gegee het, daarom gee Hy julle op die sesde dag brood vir twee dae. Laat elkeen bly waar hy is; laat niemand op die sewende dag van sy woonplek af weggaan nie. |
| Afrikaans 1983 | Ek het vir julle die sabbat gegee en daarom gee Ek vir julle op die sesde dag genoeg kos vir twee dae. Elkeen moet bly waar hy is en niemand mag op die sewende dag sy woonplek verlaat nie.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Julle moet insien dat die Here vir julle die Sabbat gegee het – daarom gee Hy op die sesde dag twee dae se brood. Elkeen moet bly waar hy is; niemand mag op die sewende dag sy blyplek verlaat nie.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Onthou, Ek het vir julle die Sabbatdag gegee. Daarom gee Ek vir julle op die sesde dag genoeg kos vir twee dae. Elkeen moet op die sewende dag bly waar hy is. Niemand mag dan weggaan van sy woonplek nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Julle kan mos sien dat Ek van die rusdag onthou en op die sesde dag sorg dat daar genoeg kos is vir die volgende twee dae. Op die rusdag moet elkeen by sy huis bly. Hy moet nie nog op die sewende dag van sy tent af weggaan om kos te gaan soek nie.” |