Exodus 16:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En dit het gebeur dat sommige van die volk op die sewende dag uitgegaan het om bymekaar te maak, en hulle het niks gekry nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Op die sewende dag het party mense tog wel in die veld na kos gaan soek. Hulle kon egter niks kry nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | En op die sewende dag het van die mense uitgegaan om in te samel, maar hulle het niks gekry nie. |
| Afrikaans 1983 | Tog het daar op die sewende dag van die mense uitgegaan om bymekaar te maak, maar hulle het niks gekry nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Op die sewende dag het van die mense uitgegaan om bymekaar te maak, maar hulle het niks gekry nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Op die sewende dag het party van die mense gegaan om manna op te tel, maar hulle het niks gekry nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daar was nogtans mense wat op die sewende dag uitgegaan het om kos bymekaar te gaan maak. Daar was egter niks om op te tel nie. |