Exodus 16:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ses dae moet julle dit bymekaarmaak; maar op die sewende dag, dit is die sabbat, sal dit nie wees nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ses dae lank moet julle kos gaan bymekaarmaak, maar die sewende dag is die Here se Sabbat. Op hierdie dag sal daar nie kos op die grond wees nie.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Ses dae lank moet julle dit insamel, maar op die sewende dag is dit sabbat; dan sal dit daar nie wees nie. |
| Afrikaans 1983 | Ses dae moet julle dit bymekaarmaak, maar op die sewende dag, die sabbat, sal daar niks wees nie.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Vir ses dae moet julle dit bymekaarmaak, maar op die sewende dag, op 'n Sabbat, sal daar nie wees nie.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet ses dae lank elke dag manna optel, maar die sewende dag is die Sabbatdag. Dan sal daar nie manna wees nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Julle moet ses dae lank elke dag daarvan gaan optel. Die sewende dag is die Here se rusdag. Julle sal dan niks daar kry nie.” |