Exodus 16:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe sê Moses: Eet dit vandag; want vandag is 'n sabbat vir die HERE; vandag sal julle dit nie in die veld vind nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Moses sê toe: “Dit is die kos wat julle vandag moet eet. Vandag is die Here se Sabbat. Julle sal nie vandag iets op die grond kry nie.
Afrikaans 1933/1953 Toe sê Moses: Eet dit vandag, want dit is vandag die sabbat van die HERE. Vandag sal julle dit nie in die veld kry nie.
Afrikaans 1983 Toe het Moses gesê: “Eet dit nou vandag, want vandag is dit die sabbat van die Here. In die veld gaan julle niks kry nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Moses het gesê: “Eet dit vandag, want vandag is 'n Sabbat ter ere van die Here. Vandag sal julle dit nie in die veld kry nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Moses het gesê: “Julle moet dit vandag eet, want vandag is die Sabbatdag vir die Here. Julle sal nie vandag kos in die veld kry nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Moses het vir hulle gesê: “Julle kan dit gerus maar vandag eet, want dit is vandag die Here se rusdag. Julle sal nie vandag enigiets in die veld kry om op te tel nie.