Exodus 16:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En op die sesde dag het hulle twee keer soveel brood ingesamel, twee gomers vir een man; en al die owerstes van die vergadering het gekom en dit aan Moses vertel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Op die sesde dag het hulle twee keer meer opgetel as op die ander dae. Die leiers van die volk het dit vir Moses kom vertel. |
| Afrikaans 1933/1953 | En op die sesde dag het hulle 'n dubbele porsie brood ingesamel, twee gomers vir elkeen. En al die owerstes van die vergadering het gekom en dit aan Moses vertel. |
| Afrikaans 1983 | Op die sesde dag het hulle 'n dubbele porsie opgetel, vier liter vir elkeen. Toe al die leiers van die volk dit vir Moses kom vertel, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Op die sesde dag het hulle twee keer soveel brood bymekaargemaak, twee omer vir elkeen. Al die leiers van die volksvergadering het gekom en dit vir Moses vertel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Op die sesde dag het hulle twee maal meer manna opgetel, twee omer vir elkeen. Al die leiers van die volk het dit vir Moses kom vertel. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Op die sesde dag moes hulle dubbel soveel as gewoonlik bymekaarmaak: vier kilogram vir elkeen. Die leiers het vir Moses kom vra of dit reg is. |