Exodus 16:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die hele vergadering van die kinders van Israel het in die woestyn teen Moses en Aäron gemurmureer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daar in die woestyn het almal teen Moses en Aäron begin uitvaar: |
| Afrikaans 1933/1953 | En die hele vergadering van die kinders van Israel het teen Moses en teen Aäron in die woestyn gemurmureer. |
| Afrikaans 1983 | In die woestyn het die hele volk hulle teenoor Moses en Aäron begin verset |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die hele volksvergadering van die Israeliete het teen Moses en Aäron gemor in die woestyn. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Israeliete het daar in die woestyn begin om vir Moses en Aäron te beskuldig. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daar het hulle by Moses en Aäron oor die min kos kom kla: |