Exodus 16:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe sê Moses: Laat niemand daarvan oorbly tot die môre toe nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Moses het toe vir hulle gesê: “Daar mag niks daarvan vir die volgende dag oorbly nie.”
Afrikaans 1933/1953 En Moses het vir hulle gesê: Niemand moet daarvan laat oorbly tot môre toe nie.
Afrikaans 1983 Moses het toe vir hulle gesê: “Niemand mag iets daarvan laat oorskiet tot môreoggend nie.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Moses sê toe vir hulle: “Niemand moet daarvan oorhou tot die oggend nie.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Moses het vir hulle gesê: “Niemand moet van die kos los tot die volgende oggend nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Moses het ook vir hulle gesê: “Julle mag nie iets vir die volgende dag laat oorbly nie.”