Exodus 16:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die kinders van Israel het so gedoen en ingesamel, sommige meer, sommige minder.
Afrikaans (NLV) 2011 Die volk het gegaan en daarvan bymekaargemaak — party meer, party minder.
Afrikaans 1933/1953 En die kinders van Israel het so gedoen: hulle het ingesamel, die een baie en die ander min.
Afrikaans 1983 Die Israeliete het dit toe gaan optel, die een baie en die ander 'n bietjie,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Israeliete het toe so gemaak; hulle het bymekaargemaak, die een baie en die ander een min.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Israeliete het dit gedoen. Party het baie opgetel, en party het min opgetel.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Israeliete het toe so gemaak. Die een het minder en die ander weer meer daarvan opgetel.