Exodus 15:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die dieptes het hulle oordek, soos 'n klip het hulle in die bodem gesink.
Afrikaans (NLV) 2011 Massas water het oor hulle toegevou; hulle het soos ’n klip in die dieptes weggesink.
Afrikaans 1933/1953 Die watervloede het hulle oordek. Hulle het in die kolke gesink soos 'n klip.
Afrikaans 1983 Watermassas het hulle oordek, soos 'n klip het hulle in die dieptes afgesak.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die watermassa het hulle verswelg; in die dieptes het hulle afgesak soos 'n klip.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die water het hulle toegemaak, hulle het diep ondertoe afgesak en gesink soos klippe.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Golwe het oor hulle gebreek. Hulle het soos ’n klip in die dieptes weggesink.