Exodus 15:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die HERE is 'n krygsman: die HERE is sy Naam.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here is ’n vegter; sy Naam is “Here”.
Afrikaans 1933/1953 Die HERE is 'n krygsman; HERE is sy naam.
Afrikaans 1983 Die Here is oorwinnaar in die stryd, sy Naam is ‘die Here’!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Die Here is 'n krygsman, Here is sy Naam.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here kan oorlog maak, sy Naam is die Here.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Die Here kan oorlog maak. Sy Naam waarvoor almal bang is, is ‘Die Here’.