Exodus 15:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die HERE sal as Koning heers tot in alle ewigheid.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here sal regeer vir altyd, ja, altyd!
Afrikaans 1933/1953 Die HERE sal regeer vir ewig en altoos.
Afrikaans 1983 Die Here regeer tot in ewigheid!”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ Die Here sal regeer vir altyd en ewig.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here sal koning wees vir altyd en altyd!”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here regeer as koning vir nou en vir altyd.”