Exodus 15:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die volk sal hoor en bang wees; droefheid sal die inwoners van Palestina aangryp.
Afrikaans (NLV) 2011 Die volke sal daarvan hoor en begin bewe; die kele van die inwoners van die land van die Filistyne gaan toetrek.
Afrikaans 1933/1953 Die volke het dit gehoor, hulle het gesidder; weë het die inwoners van Filist,a aangegryp.
Afrikaans 1983 Die volke het dit gehoor en hulle het gesidder, angs het die bewoners van Filistea beetgepak,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Volke sal dit hoor, hulle sal sidder; benoudheid pak die inwoners van Filistea beet.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die ander volke het daarvan gehoor en hulle het gebewe. Die mense van Filistyne-land het baie bang geword.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wanneer die volke hoor wat gebeur het, gaan hulle bewe. Vrees gaan die inwoners van Filistea aan die keel gryp.