Exodus 15:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) U het U regterhand uitgesteek, die aarde het hulle ingesluk.
Afrikaans (NLV) 2011 U het u regterhand uitgesteek, die aarde het u vyand ingesluk.
Afrikaans 1933/1953 U het u regterhand uitgestrek, die aarde het hulle verslind.
Afrikaans 1983 U het u regterhand uitgesteek; die aarde het die vyand ingesluk.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) U het u regterhand uitgestrek; die aarde het hulle ingesluk.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) U het u regter-hand uitgesteek, en die aarde het u vyande ingesluk.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) U het u regterhand uitgesteek. Die aarde het die vyand ingesluk.