Exodus 14:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het seshonderd uitgesoekte strydwaens geneem en al die strydwaens van Egipte en owerstes oor elkeen van hulle.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het ook al Egipte se oorlogwaens saamgeneem. Op elkeen was daar ’n bemanning van drie. Onder hulle was sy 600 beste oorlogwaens.
Afrikaans 1933/1953 En hy het ses honderd uitgesoekte strydwaens geneem en al die ander strydwaens van Egipte, en die beste vegsmanne op elkeen daarvan.
Afrikaans 1983 Hy het sy ses honderd beste strydwaens gevat, asook al die ander Egiptiese strydwaens, elkeen met 'n bemanning van drie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het seshonderd uitgesoekte strydwaens geneem, asook al die ander strydwaens van Egipte, met 'n offisier op elkeen van hulle.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy het 600 goeie oorlogkarre geneem, al die oorlogkarre van Egipte. Daar was drie manne op elke oorlogkar.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy het 600 waens uitgesoek. Op elkeen was daar drie manne.