Exodus 14:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want Farao sal van die kinders van Israel sê: Hulle is verstrik in die land, die woestyn het hulle ingesluit. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die farao sal dan dink dat die Israeliete verdwaal het en die woestyn hulle gevang het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Dan sal Farao van die kinders van Israel sê: Hulle is verdwaal in die land, die woestyn het hulle ingesluit. |
| Afrikaans 1983 | Dan sal die farao dink die Israeliete het verdwaal en is deur die woestyn vasgekeer. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die farao sal dan van die Israeliete dink, hulle dwaal verward rond in die land; die woestyn omsluit hulle. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dan sal die farao dink die Israeliete het in die woestyn verdwaal. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die farao sal dan dink dat die Israeliete verdwaal en in die woestyn vasgeval het. |