Exodus 14:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar jy, hef jou staf op en steek jou hand uit oor die see en kloof dit, en die kinders van Israel sal op droë grond deur die see gaan.
Afrikaans (NLV) 2011 Vat jou herderstok in jou hand en hou dit uit oor die water. Daar sal ’n pad deur die water kom waarlangs die Israeliete op droë grond kan trek.
Afrikaans 1933/1953 En jy, hef jou staf op en steek jou hand uit oor die see en kloof dit, sodat die kinders van Israel dwarsdeur die see op droë grond kan trek.
Afrikaans 1983 En jy, lig jou kierie op en steek jou hand oor die see uit en kloof dit oop sodat die Israeliete op droë grond kan deurgaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En jy, lig jou staf op, strek jou hand uit oor die see en kloof dit oop, sodat die Israeliete op droë grond in die middel van die see kan ingaan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) En jy, tel jou kierie op en hou jou hand oor die see. Dan sal daar 'n pad deur die see wees sodat die Israeliete op die grond deur die see kan gaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Lig op jou kierie en steek jou hand uit na die see se kant toe. Die water sal voor julle oopmaak sodat die Israeliete op droë grond deur die see kan loop.