Exodus 14:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe sê die HERE vir Moses: Waarom roep jy na My? spreek met die kinders van Israel dat hulle vorentoe moet trek.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here het toe vir Moses gesê: “Vir wat staan jy so benoud en roep na My? Sê die mense moet begin beweeg.
Afrikaans 1933/1953 Toe vra die HERE vir Moses: Wat roep jy na My? Sê aan die kinders van Israel dat hulle moet wegtrek.
Afrikaans 1983 Toe het die Here vir Moses gesê: “Waarom roep julle so benoud na My? Sê vir die Israeliete hulle moet verder trek.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Here het vir Moses gesê: “Wat roep jy na My? Praat met die Israeliete, sodat hulle verder trek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here het vir Moses gesê: “Hoekom bid jy tot My en vra dat Ek julle moet help? Sê vir die Israeliete hulle moet aanhou loop.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here vra toe vir Moses: “Vir wat staan julle so en roep na My om julle te help? Sê vir die Israeliete hulle moet begin beweeg.